Posts

Showing posts from May, 2020

Vyf Verantwoordelikhede Wat 'n Christen Het Teenoor God | deur Chantelle van Zyl | BYBELSTUDIE

Image
Vyf Verantwoordelikhede Wat 'n Christen Het Teenoor God Deur Chantelle van Zyl Die Bybelstudie se tema is vir geruime tyd al op my hart, en iets waaroor God daagliks met my praat. Gedurende hierdie tyd in ons lewens, moet ons tyd (net soos vantevore) met God spandeer en reflekteer oor wat ons prioriteite en verantwoordelikhede as Christene is. Kom ons bestudeer wat die Bybel sê oor wat ons verantwoordelikhede teenoor God is. Mag hierdie verse u hart aantas en gedagtes rig tot God.   1 U Moet God Vrees En Respekteer . Die woord "vrees" beteken nie altyd om vrees te hê of bang te wees vir God nie. Die algemene betekenis vir die woorde "vrees God" verwys daarna om om respek te hê vir God op so vlak dat u 'n vrees het vir Sy oordeel, en uit respek en liefde Hom dien en gehoorsaam deur ‘n helige lewenswandel. Hierdie vrees kom in bestaan wanneer u besef wie God werklik is, dit waartoe Hy in staat is, en dat Hy mag bo almal het om sonde en ongeregtigheid...

Die Fasette Van Gebed | Rudi van Zyl | GEBED

Image
Die Fasette Van Gebed: Die manier wat mens bid, of die volgorde waarin 'n persoon bid maak nie 'n verskil aan hoe effektief jou gebed gaan wees nie. Gebed is 'n tyd waarin 'n mens jou hart met God deel. Dit is wel belangrik om nie te vergeet om sekere aspekte van gebed te beoefen nie. Gebed moet dinge soos lofprysing, danksegging, ens bevat.  Wat sê die Bybel hieroor? Lofprysing: Heb 13:15 Danksegging: Kol 4:2 Sondebelydenis: 1 Joh 1:9 Voorbidding/ Intersessie: Jak 5:16 Jou eie versoeke: Fil 4:6 Hieronder 'n voorbeeld van waaruit jou gebed moet bestaan maar die persentasies kan verskil van persoon tot persoon. 

Hindernisse In Gebedsverhoring | Rudi van Zyl | GEBED

Image
Hindernisse in Gebedsverhoring: Ongeloof: Jak 1:6 Verkeerde motive: Jak 4:3 Die versoek is buite God se wil: 1 Joh 5:14 Disrespek in die huwelik: 1 Pet 3:7 Volharding in doelbewuste sonde: Spr 28:9 Voortydige staking van gebed: Luk 18:1 Luk 18:7