Posts

Showing posts with the label gebed

Die Fasette Van Gebed | Rudi van Zyl | GEBED

Image
Die Fasette Van Gebed: Die manier wat mens bid, of die volgorde waarin 'n persoon bid maak nie 'n verskil aan hoe effektief jou gebed gaan wees nie. Gebed is 'n tyd waarin 'n mens jou hart met God deel. Dit is wel belangrik om nie te vergeet om sekere aspekte van gebed te beoefen nie. Gebed moet dinge soos lofprysing, danksegging, ens bevat.  Wat sê die Bybel hieroor? Lofprysing: Heb 13:15 Danksegging: Kol 4:2 Sondebelydenis: 1 Joh 1:9 Voorbidding/ Intersessie: Jak 5:16 Jou eie versoeke: Fil 4:6 Hieronder 'n voorbeeld van waaruit jou gebed moet bestaan maar die persentasies kan verskil van persoon tot persoon. 

Hindernisse In Gebedsverhoring | Rudi van Zyl | GEBED

Image
Hindernisse in Gebedsverhoring: Ongeloof: Jak 1:6 Verkeerde motive: Jak 4:3 Die versoek is buite God se wil: 1 Joh 5:14 Disrespek in die huwelik: 1 Pet 3:7 Volharding in doelbewuste sonde: Spr 28:9 Voortydige staking van gebed: Luk 18:1 Luk 18:7

Jou Gesindheid Teenoor En Die Resultaat Van Gebed | Rudi van Zyl | GEBED

Image
Jou gesindheid teenoor gebed: Jak 4:2 1 Thes 5:17 Heb 4:16 Ps 84:11 Resultaat Van Gebedsverhoring: Joh 16:24 Joh 14:13

Die Here Jesus Se Lering Oor Gebed | deur Rudi van Zyl | GEBED

Image
DIE HERE JESUS SE LERING OOR GEBED “Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid, en die nag in gebed tot God deurgebring.” Lukas 6:13 [Bestudeer elke vers deeglik en laat God se Woord en lering jou hart lei] 1 Bid gelowig:   Matt 21:22 2 Bid desperaat:   Matt 7:7-8 3 Wees nederig in gebed:   Matt 6:5-7 4 Bid volhardend:   Luk 18:1 5 Bid vir God se saak hier op aarde:   Matt 9:38 6 Bid vir jou vyand:   Matt 5:44

Die Here Jesus Se Gebedslewe | Bybelstudie deur Rudi van Zyl | GEBED

Image
Die Here Jesus Se Gebedslewe: “Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid, en die nag in gebed tot God deurgebring.” Lukas 6:13 Bestudeer die opskrifte en elke vers in diepte, en laat God se Woord en Jesus se perfekte voorbeeld u hart verander. 1. Gebed was vir die Here Jesus ‘n instelling:  Luk 22:39   2. Hy het opofferinge gemaak om te bid: Mark 1:35 Luk 6:12   3. Soms het Hy eenkant gebid: Matt 14:23 Luk 5:16 Joh 6:15   4. Soms het Jesus openlik gebid: Luk 11:1 Luk 9:18   5. Die Here Jesus was verseker van gebedsverhoring: Matt 26:53   6. Volhardende gebed was ‘n kenmerk van Sy gebedslewe: Matt 26:42,44 7. In die uur van nood, het Hy gebid: Matt 26:39 8. Hy het gebid as gevolg van Sy afhanklikheid van die Vader: Joh 11:41   9. Die Here Jesus het voorbidding gedoen: Mark 6:46 Luk 22:32 Joh 15:9 Joh 17:15 Joh 17:20 Joh 14:16 ...

Dringend!! Indien jy noú skielik sou sterf... (Deur Rudi van Zyl)

Image
Dringend!! Indien jy noú skielik sou sterf, waar gaan jou onsterflike siel vir ewig wees:  In die Hemel , of in die Hel ? 7 Feite wat jy moet besef: Ø Elke mens is gebore as ‘n sondaar. Ø Almal het gesondig en is gevolglik skuldig voor God! Ø Elke mens VERDIEN God se komende oordeel. Ø Almal gaan VERSEKER STERF, maar niemand weet WANNEER nie! Ø Elkeen wat in hierdie toestand sterf, sal vir ewig gepynig word in die vlamme van die Hel, sonder om ooit weer ‘n kans te kry om gered te kan word! Ø Jy kan NIKS DOEN vanuit jouself om die komende oordeel van God te ontwyk nie! Ø Om te weet van Jesus Christus, te bid, Bybel te lees, jou te laat doop, kerk toe te gaan en ‘n goeie voorbeeldige lewe te leef, KAN NIEMAND IN DIE HEMEL BRING NIE! Die goeie nuus is: Jy kan wél die komende oordeel ontvlug!   Die Here Jesus het reeds joú sondes op Hom geneem, daarvoor gely en gesterf aan die kruis.   God het jou lief en wil graag jou sondes vergewe e...

'n Bybelstudie Vir Jong Bekeerlinge (deur Rudi van Zyl)

Image
1. Die Verlorenheid Van Die Mens: As gevolg waarvan is die mens verlore? Gen. 2:17, Rom. 5:12   (lees ook Gen. 3:1-6) Wat is die gevolg van die sondeval?   Rom. 6:23, Rom. 5:12 Wie is almal skuldig en gevolglik verlore? Rom. 3:23 Wat is die uiteindelike bestemming van die mens wat in sonde en ongeloof volhard?   Open. 21:8 2. Hoe Word Die Sondaar 'N Kind Van God? Watter drie dinge het Christus vir ons aan die kruis gedra? Jes. 53:5-6 Hoekom kan redding nie deur die sondaar verdien word nie?    Efes. 2:8 Wat is die vereiste vir toegang tot die Hemel? Joh.3:3 Wat ontvang die sondaar van Christus?   1Joh. 1:9 Op watter voorwaarde ontvang hy dit?   Spr. 28:13, Jes. 55:7 Wat moet Christus vir ons doen om ons daartoe in staat te stel?      Tit. 2:14, Joh. 8:36 Wat ontvang ons nog van Christus, behalwe vergifnis en verlossing?   Open. 3:20, Joh. 1:12 e...

Intersessie Gebed (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Image
‘Intersessie’ is ‘n term wat gebruik word in plaas van ‘voorbidding’, maar het basies dieselfde betekenis. Truesdale en Lyons (1986:147) omskryf dit as volg: “Intercession is what one does to present the needs of one person to another. Intercession is the work of a mediator.”   1.     Voorbeelde van Intersessie: a.       Die Here Jesus: Jesaja 53:12 Daarom sal Ek Hom ‘n deel gee onder die grotes, en met magtiges sal Hy buit verdeel; omdat Hy sy siel uitgestort het in die dood en saam met die oortreders getel was, terwyl Hy tog die sonde van baie gedra en vir die oortreders gebid het . Hebreërs 7:25 Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree . Romeine 8:34 Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree. Lees ook die Here Jesus se gebed in ...