Die Here Jesus Se Lering Oor Gebed | deur Rudi van Zyl | GEBED


DIE HERE JESUS SE LERING OOR GEBED

“Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid, en die nag in gebed tot God deurgebring.” Lukas 6:13

[Bestudeer elke vers deeglik en laat God se Woord en lering jou hart lei]

1 Bid gelowig:

  Matt 21:22


2 Bid desperaat:

  Matt 7:7-8

3 Wees nederig in gebed:

  Matt 6:5-7


4 Bid volhardend:

  Luk 18:1

5 Bid vir God se saak hier op aarde:

  Matt 9:38

6 Bid vir jou vyand:

  Matt 5:44



Die doel van hierdie Bybelstudies in die reeks van gebed, is om elkeen aan te moeding om die Woord van God self te lees en te bestudeer soos dit geskryf staan. Bid dat die verse in elke Bybelstudie tot U hart sal spreek en dat God Sy leering in jou hart sal vormeer soos net Hy kan- sonder die toedoen van menslike vooraf-opgestelde oortuigings en leerlinge.

Popular posts from this blog

Salwing Met Olie: `n Bybelse Gebruik? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Die Hoofbedekking Van Die Vrou (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Judas: Wat leer die Nuwe Testament vir ons oor 'n dienskneg van Jesus? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)