Die Here Jesus Se Gebedslewe | Bybelstudie deur Rudi van Zyl | GEBED



Die Here Jesus Se Gebedslewe:

“Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid, en die nag in gebed tot God deurgebring.” Lukas 6:13

Bestudeer die opskrifte en elke vers in diepte, en laat God se Woord en Jesus se perfekte voorbeeld u hart verander.

1. Gebed was vir die Here Jesus ‘n instelling:
  •  Luk 22:39

 2. Hy het opofferinge gemaak om te bid:
  • Mark 1:35
  • Luk 6:12

 3. Soms het Hy eenkant gebid:
  • Matt 14:23
  • Luk 5:16
  • Joh 6:15

 4. Soms het Jesus openlik gebid:
  • Luk 11:1
  • Luk 9:18

 5. Die Here Jesus was verseker van gebedsverhoring:
  • Matt 26:53

 6. Volhardende gebed was ‘n kenmerk van Sy gebedslewe:
  • Matt 26:42,44

7. In die uur van nood, het Hy gebid:
  • Matt 26:39

8. Hy het gebid as gevolg van Sy afhanklikheid van die Vader:
  • Joh 11:41

 9. Die Here Jesus het voorbidding gedoen:
  • Mark 6:46
  • Luk 22:32
  • Joh 15:9
  • Joh 17:15
  • Joh 17:20
  • Joh 14:16

10. Daar was ‘n behoefte vir Sy gebede:
  • Matt 19:13

11. Danksegging was deel van Sy gebede:
  • Matt 14:19
  • Luk 22:17
  • Luk 24:30

 12. Tydens Sy gebed is Hy self verheerlik:
  • Luk 3:21
  • Luk 9:28-29

 13. Steeds bid Hy vir ons!
  • Heb 9:24
  • Heb 7:25
  • Rom 8:34


Die doel van hierdie Bybelstudies in die reeks van gebed, is om elkeen aan te moeding om die Woord van God self te lees en te bestudeer soos dit geskryf staan. 
Bid dat die verse in elke Bybelstudie tot U hart sal spreek en dat God Sy leering in jou hart sal vormeer soos net Hy kan- sonder die toedoen van menslike vooraf-opgestelde oortuigings en leerlinge.


Popular posts from this blog

Salwing Met Olie: `n Bybelse Gebruik? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Die Hoofbedekking Van Die Vrou (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Judas: Wat leer die Nuwe Testament vir ons oor 'n dienskneg van Jesus? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)