Posts

Showing posts with the label gehoorsaamheid

'n Bybelstudie Vir Jong Bekeerlinge (deur Rudi van Zyl)

Image
1. Die Verlorenheid Van Die Mens: As gevolg waarvan is die mens verlore? Gen. 2:17, Rom. 5:12   (lees ook Gen. 3:1-6) Wat is die gevolg van die sondeval?   Rom. 6:23, Rom. 5:12 Wie is almal skuldig en gevolglik verlore? Rom. 3:23 Wat is die uiteindelike bestemming van die mens wat in sonde en ongeloof volhard?   Open. 21:8 2. Hoe Word Die Sondaar 'N Kind Van God? Watter drie dinge het Christus vir ons aan die kruis gedra? Jes. 53:5-6 Hoekom kan redding nie deur die sondaar verdien word nie?    Efes. 2:8 Wat is die vereiste vir toegang tot die Hemel? Joh.3:3 Wat ontvang die sondaar van Christus?   1Joh. 1:9 Op watter voorwaarde ontvang hy dit?   Spr. 28:13, Jes. 55:7 Wat moet Christus vir ons doen om ons daartoe in staat te stel?      Tit. 2:14, Joh. 8:36 Wat ontvang ons nog van Christus, behalwe vergifnis en verlossing?   Open. 3:20, Joh. 1:12 e...