Die Fasette Van Gebed | Rudi van Zyl | GEBED


Die Fasette Van Gebed:

Die manier wat mens bid, of die volgorde waarin 'n persoon bid maak nie 'n verskil aan hoe effektief jou gebed gaan wees nie. Gebed is 'n tyd waarin 'n mens jou hart met God deel. Dit is wel belangrik om nie te vergeet om sekere aspekte van gebed te beoefen nie. Gebed moet dinge soos lofprysing, danksegging, ens bevat. 

Wat sê die Bybel hieroor?

Lofprysing:

Heb 13:15

Danksegging:

Kol 4:2

Sondebelydenis:

1 Joh 1:9


Voorbidding/ Intersessie:

Jak 5:16


Jou eie versoeke:

Fil 4:6


Hieronder 'n voorbeeld van waaruit jou gebed moet bestaan maar die persentasies kan verskil van persoon tot persoon. 




Die doel van hierdie Bybelstudies in die reeks van gebed, is om elkeen aan te moeding om die Woord van God self te lees en te bestudeer soos dit geskryf staan. Bid dat die verse in elke Bybelstudie tot U hart sal spreek en dat God Sy leering in jou hart sal vormeer soos net Hy kan- sonder die toedoen van menslike vooraf-opgestelde oortuigings en leerlinge.

Popular posts from this blog

Salwing Met Olie: `n Bybelse Gebruik? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Die Hoofbedekking Van Die Vrou (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Judas: Wat leer die Nuwe Testament vir ons oor 'n dienskneg van Jesus? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)