Hindernisse In Gebedsverhoring | Rudi van Zyl | GEBED


Hindernisse in Gebedsverhoring:

Ongeloof:

Jak 1:6


Verkeerde motive:

Jak 4:3


Die versoek is buite God se wil:

1 Joh 5:14


Disrespek in die huwelik:

1 Pet 3:7

Volharding in doelbewuste sonde:

Spr 28:9

Voortydige staking van gebed:

Luk 18:1
Luk 18:7


Die doel van hierdie Bybelstudies in die reeks van gebed, is om elkeen aan te moeding om die Woord van God self te lees en te bestudeer soos dit geskryf staan. Bid dat die verse in elke Bybelstudie tot U hart sal spreek en dat God Sy leering in jou hart sal vormeer soos net Hy kan- sonder die toedoen van menslike vooraf-opgestelde oortuigings en leerlinge.

Popular posts from this blog

Salwing Met Olie: `n Bybelse Gebruik? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Die Hoofbedekking Van Die Vrou (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Judas: Wat leer die Nuwe Testament vir ons oor 'n dienskneg van Jesus? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)