Posts

Showing posts from 2019

Judas: Wat leer die Nuwe Testament vir ons oor 'n dienskneg van Jesus? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Image
Die Boek Van Judas Judas 1: 1 “Judas, ‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is.” 1.      Wat Leer Die Nuwe Testament Vir Ons Oor “ ‘n Dienskneg Van Jesus” ? Galasiërs 1: 10 2 Tim ótheüs 2:24 1 Petrus 2:16 Johannes 15: 20 Openbaring 1:1 2.      Waartoe Is Ons Geroep ? 1 Petrus 2: 9 Galasiërs 5: 13 1 Korinthiërs 7:15 Kolossense 3:15 1 Petrus 2: 21 & 3: 9 1 Korinthiërs 1:9 1 Thessalonicense 4:7 1 Tim ótheüs 6:12 1 Petrus 5:10 In onder andere Efèsiers 1:1 word daar ook na die kinders van die Hetre verwys as “heiliges”. Lees Johannes 17: 17, 19 & 1 Thessalonicense 5: 23 & 1 Petrus 1: 15-16. Wat dink jy is die verskil tussen die “heiliges” waarvan elke weergeborene deel uitmaak, en die opdrag om heilig te word?

Dringend!! Indien jy noú skielik sou sterf... (Deur Rudi van Zyl)

Image
Dringend!! Indien jy noú skielik sou sterf, waar gaan jou onsterflike siel vir ewig wees:  In die Hemel , of in die Hel ? 7 Feite wat jy moet besef: Ø Elke mens is gebore as ‘n sondaar. Ø Almal het gesondig en is gevolglik skuldig voor God! Ø Elke mens VERDIEN God se komende oordeel. Ø Almal gaan VERSEKER STERF, maar niemand weet WANNEER nie! Ø Elkeen wat in hierdie toestand sterf, sal vir ewig gepynig word in die vlamme van die Hel, sonder om ooit weer ‘n kans te kry om gered te kan word! Ø Jy kan NIKS DOEN vanuit jouself om die komende oordeel van God te ontwyk nie! Ø Om te weet van Jesus Christus, te bid, Bybel te lees, jou te laat doop, kerk toe te gaan en ‘n goeie voorbeeldige lewe te leef, KAN NIEMAND IN DIE HEMEL BRING NIE! Die goeie nuus is: Jy kan wél die komende oordeel ontvlug!   Die Here Jesus het reeds joú sondes op Hom geneem, daarvoor gely en gesterf aan die kruis.   God het jou lief en wil graag jou sondes vergewe e...

Zechariah- A Study on the Eschatology in the Book of Zechariah from a Dispensational Pre-Millennial View (By Rudi van Zyl)

Image
A Study on the Eschatology in the Book of Zechariah from a Dispensational Pre-Millennial View Introduction: The book Zechariah contains many prophecies which address basically three advents: (a) The rebuilding of the ‘Post-Exilic Temple’ and the spiritual restoration of the remnant of Jews, (b) The first coming of the Lord Jesus; and (c) The second coming of the Lord Jesus with the related events. This study focuses on the last advent predicted by Zechariah. Throughout the prophecy of Zechariah the ‘apocalyptic character’ is reflected. Freeman (1968:335) writes: “The prophecy of Zechariah is to the Old Testament what the book of Revelations is to the New”. Zechariah is called “The Prophet of the Long Vision” ( Thompson 1997:2076). He looked very far into the future behind Jesus’ first coming, and he saw Jesus’ future Kingdom on earth. Three main problems occur in Zechariah’s prophecy. Firstly, the fact that Zechariah didn’t prophesied in chronological order like J...

TULIP vs Evangelisasie (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)

Image
Die afgelope tyd beleef passievolle evangeliste ‘n toenemende teenkanting van die kant van (glo dit of nie) belydende weergebore kinders van God!  Die beswaar is teen die metode van evangelisasie, naamlik dinamiese bekeringsboodskappe wat uitloop op ‘n appél tot bekering (beter bekend as ‘uitnodiging’) waarna die ‘sondaarsgebed’ gebid word. Volgens die beswaardes lei hierdie metode van evangelisasie daartoe dat baie mense “Hel toe gesleep word” omdat hulle op ‘n valse fondament geplaas word, hulle word dus nie waarlik weergebore nie.  Hierdie ‘valse fondament’ waarop hierdie mense staan maak dit vir hulle moeilik of selfs onmoontlik om ooit werklik gered te kan word, volgens die beswaardes. So skryf Landon Chapman in die artikel ‘False Conversions and the “Sinner’s Prayer”: A Damnable Epidemic in the Modern Church’ ( https://entreatingfavor.com/false-converts-and-sinners-prayer/ ) die volgende: “Pastor Platt went on to further expound on this notion. “Should it...