Judas: Wat leer die Nuwe Testament vir ons oor 'n dienskneg van Jesus? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)
Die Boek Van Judas
Judas 1: 1 “Judas, ‘n dienskneg van Jesus Christus en
broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus
Christus bewaar is.”
1. Wat Leer Die Nuwe Testament Vir Ons
Oor “ ‘n Dienskneg Van Jesus” ?
Galasiërs 1: 10
2 Timótheüs 2:24
1 Petrus 2:16
Johannes 15: 20
Openbaring 1:1
2. Waartoe
Is Ons Geroep ?
1 Petrus 2: 9
Galasiërs 5: 13
1 Korinthiërs 7:15
Kolossense 3:15
1 Petrus 2: 21 & 3: 9
1 Korinthiërs 1:9
1 Thessalonicense 4:7
1 Timótheüs 6:12
1 Petrus 5:10
In onder andere Efèsiers 1:1 word daar ook na die kinders van die Hetre
verwys as “heiliges”. Lees Johannes 17: 17, 19 & 1 Thessalonicense 5: 23
& 1 Petrus 1: 15-16.
Wat dink jy is die verskil tussen die “heiliges” waarvan elke weergeborene deel
uitmaak, en die opdrag om heilig te word?