Judas: Wat leer die Nuwe Testament vir ons oor 'n dienskneg van Jesus? (Bybelstudie deur Rudi van Zyl)
Die Boek Van Judas Judas 1: 1 “Judas, ‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is.” 1. Wat Leer Die Nuwe Testament Vir Ons Oor “ ‘n Dienskneg Van Jesus” ? Galasiërs 1: 10 2 Tim ótheüs 2:24 1 Petrus 2:16 Johannes 15: 20 Openbaring 1:1 2. Waartoe Is Ons Geroep ? 1 Petrus 2: 9 Galasiërs 5: 13 1 Korinthiërs 7:15 Kolossense 3:15 1 Petrus 2: 21 & 3: 9 1 Korinthiërs 1:9 1 Thessalonicense 4:7 1 Tim ótheüs 6:12 1 Petrus 5:10 In onder andere Efèsiers 1:1 word daar ook na die kinders van die Hetre verwys as “heiliges”. Lees Johannes 17: 17, 19 & 1 Thessalonicense 5: 23 & 1 Petrus 1: 15-16. Wat dink jy is die verskil tussen die “heiliges” waarvan elke weergeborene deel uitmaak, en die opdrag om heilig te word?